Grass Carp

Couta-Cuack

New member
Hi everyone,

 

For sometime now I am of the opinion that grass carp heads are the best bait for big barbel.  And after reading on the barbel forum I see that there are lots of others that think the same.

My question is how do you guys target the grass carp specifically?  We normally fish at Die hoek bloemhof and you do catch lots of carp, muddies and the odd grass carp but I think in our case the grass carp are more accidental than on purpose.  The next time I go I want to have a specific plan (to try out atleast) to see if I cant target grass carp and catch them consistently.

Any advice would be appreciated.

Thanks
 

Skuimkop

Sealiner
Goeie vraag. Wat ek wel weet is dat hulle veggies is. So as jy hulle wil target moet jy dit seker in gedagte hou. Ek het al gehoor en van 'n goeie source kan ek bysê dat hulle die grooter Grassies target met vars gesnyde nat gras op die hair. Ons almal ken daai reuk van vars gesnyde nat gras. Hulle sit so bondel gras met behulp van 'n rekkie op die hair en dit lewer glo baie goeie resultate.

Ek het dit self nog nie probeer nie maar soos ek gesê het kom dit van 'n goeie source.
 

Couta-Cuack

New member
Lol, jammer dat ek lag dit klink net snaaks om 'n klomp gras aan die hoed te sit maar dankie vir die terugvoer skuimkop waardeer dit.

Ek het in die lyn gedink van om gras in 'n blender te sit saam met damwater en dan so tipe van 'n sop te maak.  Dan die sop te vat en 'n slap deeg daarvan te maak met meel soos ons dikwels maak vir muddies en dit dan oor die bol te gooi.:::S

En dan miskien nog te kombineer met die gras op die hair rig soos jy se, sal biejtie gaan eksperimenteer as ek weer daar is.
 

Toppie

New member
Hier boor ek toe iets heel interesant in die kombuis raak. Chinese baked seaweed "Yaki Nori" nogal. Die goed is gedroog en ruik soos gras gemeng met vis pellets/kos. Is verpak in sulke half A4 bladsy velle. Ek sit 'n stukkie in glas water, die goed raak so snoterag. Nou hoe kry ek die spul aan hin hoek???? Ek is oortuig die fongkong gras moet werk as ek dit net aan 'n hair of hoek kan kry. Enige idees??
 
Top