Ek probeer graskarpe in die hande kry vir baber aas,as daar iemand is wat in die oosrand bly wat die naweek liga vang asb die graskarpe hou.Ek sal dit by julle kom oplaai en vir dit betaal as ek moet.Laat weet asb as julle my kan help. Baie dankie