Galloping yak
New member
goie more almal,ek hoop julle het lekker vakansie gehou en voorspoed vir 2013.ek wil graag weet of ieman nie vir my gps koordinate het vir langebaan en strand nie,daar is nie altyd iemand by my wat die spots ken as ek uitgaan nie,as iemand my kan help asb:kaykak
