gps koordinate

Worsie

New member
Kan iemand asb vir my GPS koordinate gee van Hartease Vaaldam of pad aanduidings.

Dankie:fishn

 

 
 

Martinva

New member
Ek kan jou min of meer verduidelik, ek was laas Sondag daar.

 

As jy deur Oranjeville ry oor die staal brug, vanaf die staalbrug presies 13km aan sit die afdraai na links
 
Top