Kan iemand asb vir my GPS koordinate gee van Hartease Vaaldam of pad aanduidings. Dankie:fishn
W Worsie New member Sep 26, 2012 #1 Kan iemand asb vir my GPS koordinate gee van Hartease Vaaldam of pad aanduidings. Dankie:fishn
M Martinva New member Sep 26, 2012 #2 Ek kan jou min of meer verduidelik, ek was laas Sondag daar. As jy deur Oranjeville ry oor die staal brug, vanaf die staalbrug presies 13km aan sit die afdraai na links
Ek kan jou min of meer verduidelik, ek was laas Sondag daar. As jy deur Oranjeville ry oor die staal brug, vanaf die staalbrug presies 13km aan sit die afdraai na links
M Martinva New member Sep 26, 2012 #5 Worsie wrote: Kan iemand asb vir my GPS koordinate gee van Hartease Vaaldam of pad aanduidings. Dankie:fishn Click to expand... Attachments Heartseas padkaart.jpg 17.8 KB · Views: 50
Worsie wrote: Kan iemand asb vir my GPS koordinate gee van Hartease Vaaldam of pad aanduidings. Dankie:fishn Click to expand...