Gouritz

Roanoli4

New member
Goeie dag.

Ek wil die naweek miskien die pad vat Gouritz toe, maar ek weet nie of dit die moeite werd sal wees met die kouefront wat nou deur kom nie.

Enige raad?

En het iemand dalk vir my enige tips oor waar en vir wat ek moet gaan in hierdie tyd van die jaar met inagneming van die weer?
 

Psy

Sealiner
Kontak vir Go Fish daar in die Baai van Mossels...hy sal vir jou die beste raad kan gee.

::tight:::tight:

en ........ :welcomesea::welcomesea::welcomesea:
 
Top