Yes manne
Ek het laasjaar voor die oorstromings vir my plek bespreek, en opbetaal, by Goosebay Canyon. Agv die oorstromings moes die oord toemaak vir herstelwerk maar het intussen meer as n maand terug weer oopgemaak.
Altesaam het ek vir 4 nagte betaal maar dit kan opgedeel word in 2 naweke vir 2 persone. Die hengel is fantasties en dis nog van daai wilde water van die vaalrivier. Die ontspanning en rus vir die siel is nog beter. Jy kan tot vir n game drive gaan as die hengel jou begin verveel. Die oord is gelee onder Barrage tussen Barrage en Parys.
Ek het plek geboek in die log cabins wat tenvolle toegerus is om jou verblyf en hengel vir jou en poeksie so aangenaam as moontlik te maak.
Die kostes is R500-00 per nag vir 2 persone. Klink dalk duur maar is deur en deur die moeite werd. Dit voel rerig of jy iewers in die bosveld is.
Log cabins is reg teen die water met genoeg beligting om dinge vir jou maklik te maak. Ligte langs die oewer kan ook afgesit word.
Gaan kyk asb na die link vir pics, maar ek kan nog pics verskaf indien julle dalk benodig.
www.wheretostay.co.za/goosebayranch/
Groetnis