Hi
Ek sit met n proebleem waar ek heeltyd my leader lyn afgooi
Ek het Sensation se Finesse karp stokke wat ek pair met Conoflex CBF 400 katrolle. Vir lyn het ek nou Double x hi abrasion 5pond lyn met Sensation se pro series leader lyn 25pond maar ek bly dit leaderlyn afgooi. Dis net snap en af is hy.
Is my katrolle dalk te vol want ek het net laas week die lyn opgesit of is die dikte van die leaderlyn teen oor die hooflyn dalk verkeerd?
Ek gebruik ook meestal net M0 gewigte so dis nie dat ek olifante gooi nie soo dis nie te swaar nie maar dit bly afbreek al gooi ek nie hard nie.
Kan dit dalk my gooi aksie wees waar dit verkeerd loop, ek proebeer darm maar het nie regtig iemand wat my kan tou wysmaak nie.