Good Day everyone Just want to know if this is

jack25

New member
Good Day everyone

Just want to know if this is true.my wife works in a pharmacy and said that a customer yesterday said that boschkop at the vaal will close down cause the farmer next door or so is taking over complaining about his cows not having water or so.

Can someone please clear this up for me
 

jack25

New member
Hello Nurato

 

Soos ek se daar n ou wat so 2 weke terug by boschkop was by my vrou se apteek in gekom en daar van begin praat.Wil maar net weet of dit n bol *** (edited Admin "JPS") is of die toppie miskien net iets verkeerd gerook het
 

Anthony_Britt

New member
jack25 wrote:
Hello Nurato

 

Soos ek se daar n ou wat so 2 weke terug by boschkop was by my vrou se apteek in gekom en daar van begin praat.Wil maar net weet of dit n bol *** (edited Admin "JPS") is of die toppie miskien net iets verkeerd gerook het
Dit sal goei nuus wees' N change by bochkop kan beteken dat die security op gaan en ek kan weer gaan pap gooi daar... ::S
 
Rumours like these seem to rear their heads every now & then, sometimes it's true though, best bet is to find out from management themselves.
 

jack25

New member
okay ouens nou net met anton gepraat.hy se die plaas is so 5 maande terug verkoop en die storie wat ek nou hier beet het is heeltemaal verkeerd.hy se ook as ek weer die oom sien moet ek vir hom se dat hy moet ophou twak praat. jammer vir al die ongerief mense.gaan reeds die naweek na paas naweek boshkop toe vir die naweek  ::S::S::S
 

jack25

New member
Anton het gese daar word sterk daar aan ook gewerk.Die nuwe bestuur of so wil die plek heeltemaal omdraai
 

Waldok

Senior Member
Lyk my almal langs die Vaaldam verkoop hulle plase. Steyns, Rosslee, Boschkop, Ardenza (of nie meer nie). Dan is UJ nog nie weer oopgemaak nie.
 
Top