Going to Kosibay need advise on lures and the types of fish you can expect 1mile out in sea

Coenie Bester

New member
We have A ark that can go 1mile out in sea with A 8 horsepower engen and me and my son are going to kosibay so A need advise on what lures to use because we want to make it A outing that we wont forget. Our target is Big fish like Kingfish and so on, so kan someone give us advice on poppers trolling and some other basic methods please!!!!!!
 

BigVan

Senior Member
Hi Coenie

Ek hoop nie ek is reg nie maar ek het gehoor dat jy nie by Kosibaai of area mag surflaunch nie.

 Vind net uit voor jy soontoe gaan en dan baie teleurgesteld gaan wees. Ek het gehoor dat die hele area van Mabibi af tot by grens van Mosambiek geen launching van surfskis of enige vaartuig toegelaat word nie.

Vind ook uit of jy jou boot op die mere by Kosibaai mag gebruik. Dit behoort toegelaat word want manne roei met houtstompe daar rond maar daar is mos ander wette vir locals. Dit is n' pragtige plek en baie lekker kamplekke. Die water is baie skoon en dit is n' ondervinding om deur die kanale te ry en al die vis te sien.

Genoet dit. 
 

Mike Pike

Sealiner
Coenie, as for as i know , no launching at Kosi mouth , or Bangha nek and other access points to the beaches in the area, lakes will be ok , only at lake 3 though , be careful  as the waves can get rather large in the lakes when wind picks up + large hippos as well , u can launch at Ponta de oura but u'll have to go through the Moz border post to get there, boating/fishing only allowed in lake 1/ 2 and 3 at Kosi , R10 per launch, R20 to keep boat in the park per nite , + entrance fee per person(R15) and for vehicle(R20)  at parks board gate.     
 

Glenn

Sealiner
@ Coenie Bester

Enjoy your trip.. Even if you dont catch.. it's being there in the first place that really count's.. Never forget the beauty around you as it make's it special.
 

Tokkie Potgieter

Senior Member
Hallo Coenie,

Die hele Kosibaai gebied en mere stelsel vorm deel van die Greater St Lucia Wetland Park. Big Van is reg, jy mag geen vorm van launching doen vanaf die surf vanaf Mabibi tot teen die Mozambiek grens nie. Nie 'n kajak, wetbike, jetski of boot mag hier ge-launch word nie. Om die waarheid te sê, jy mag nie eers launch in Ponta da Ouro en deurkom en agter die breakers vang nie. Die see hier is 'n marine reservaat en het sy eie stel reëls wat geld.

Jy mag wel op mere 1,2 en 3 vang met 'n boot en die tariewe is soos deur Mike Pike genoem.

Bel eerder KZN Wildlife en maak seker en voorkom 'n groot teleurstelling.

Op 'n meer positiewe noot, permitte na die mond is beskikbaar en as die vis besluit om die dag te byt, kom mooi vis uit. Desember het ons 1 seapike 16.5kg, 1 kingie 43.5kg, 1 rock salmon 7kg en 134kg honeycomb. Nag permitte is ook beskikbaar tot 24.00h maar net op sekere dae per maand. Enige vangste groter as 7kg moet vrygelaat word.

Geniet jou visvang by Kosi!!!
 

Mike Pike

Sealiner
Tokkie is correct , night permits are issued for the mouth only on spring tides and u can fish right through the night , early morning and late evening on a spring high should be productive in the day its pretty dead if water is very clear.... jissie Tokkie 134 kg honeycomb that must have kept u busy for a while.. ??
 

basstacle4see

New member
Coenie,

The fishing on the lakes are just as good and lots of fun if you are into light tackle/lure/drop shotting. Bait fishing is also excelent in the lakes. If you plan to stay at Bhanga neck, you can take a drive down to dog point for some excelent rock&surf or fish from the beach at bhanga neck. Where were you planning to stay? Make sure sure you have all fishing permits / paperwork ect. in order. We were down there in December and quite a few of the boats in our group were stopped and asked on the lake.

Your boat should work very well on the lakes...just beware the waves when the wind picks up!! 

We are going down this weekend and staying at Victors camp at Bhanga neck.
 

Seerower

New member
Klink vir my almal gaan soontoe die naweek, mega fishing sal plaasvind, ek het n vraag , daar is n paar vriende wat saam gaan kan hulle visvang permitte in Kosi bekom ?
 

basstacle4see

New member
By parkeraad kantoor, onthou jy moet ook 'n Ezemvelo KZN boot pernit koop vir jou boot, en die skipper betaal 'n paar rand extra op sy hengel lesensie.
 

Tokkie Potgieter

Senior Member
Seerower, Basstacle4see is reg. Alle permitte is beskikbaar by KZN Ezemvelo se kantore te Kosibaai, dit sluit hengellisensies in. Net 1 ding om in gedagte te hou is dat indien jy permitte verlang om die mond te besoek, slegs 20 voertuie word daagliks deurgelaat. Wenk, as jy vandag 'n permit koop, koop terselfdertyd sommer more s'n ook as jy weer die volgende dag wil gaan, dit is natuurlik as jy weer beplan om te gaan.
 
Top