Goeie Produk.

Brakkanjan

Senior Member
Gewoonlik as ons self dips maak en self sommige dips wat ons koop is so dun soos water.

Baie skepties het ek vandag vir R15,00 'n produk gekoop wat dips regtig dik maak, afhangend hoeveel poeier jy in die botteltjie plaas.

William Petrie dips het 'n "Dip Thickner" poeier nou op die mark.

My TCP en Bloekom Heuning mix is nou so dik dat ek dit amper met 'n lepeltjie uit die 50 ml bottel moet krap. Ek het slegs 'n halwe teelepel van die poeier bygesit.

Probeer gerus hierdie produk, hy is oop kole.

 

:::S
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het daai generiese TCP geneem wat so dun soos water is, en moirs almond essence, die twee gemeng saam so bietjie egg yellow.

Op die fody sal jy kan sien hoe dik is die dippie nadat ek 'n halwe telepel dip thickner bygevoeg het. Die goed drup skaars van die pen af.

::S
 

Attachments

  • S5001817.JPG
    S5001817.JPG
    25.1 KB · Views: 120

AMG1

Senior Member
Sies Brakkenjan mors jy so met TCP.LMGA
Dit lyk baie goed. Maar William se goed is nie beskikbaar hier by ons nie. Het jy miskien vir my n kontak nommer?
 
Top