goeie more mense ek het n splinter nuwe xbox g

connas

New member
goeie more mense

ek het n splinter nuwe xbox game  wat nog geseel  in sy oorspronklike pakkie

die rede hoekom ek dit game wil verkoop is omdat my xbox gesteel is en dat ek geen nut het daarvoor die

ek soe 270  vir die game posgeld ingesluit na enige plek is sa

lekker dag verder 
 

Attachments

  • ALONE.jpg
    ALONE.jpg
    37.6 KB · Views: 24
Top