die wind het te veel gewaai om met plastiek te vang ons het almal op rapalas gevan maar van hulle op groot see rapalasdankie vir die trug voer, wat het die beste gewerk?
ek sien heelwat mense wat kamp het nog nie moeilikyd gehad daar nie ek kry maar altyd een van die ous daar om te helpJa ons gaan met n boot