Goeie more almal,
Hierdie gaan nou spesefiek oor bloemhof waar graskarpe volgens my die beste aas is. Wat ek in belangstel is, as jy nie tyd het om te gaan soek vir graskarpe nie of op die spesefieke dag byt hulle nie, is dit beter om vir 'n gevriesde graskarp te gaan wat jy saamgebring het of is enige vars vis dan 'n beter aas?
Met ander woorde wen graskarp altyd maak nie saak of hy gevries was of nie?
Dankie, sal julle terugvoer waardeer.