Goeie damme waar jy kan kamp

skilpie:D

New member
hi almal

Kan enige iemand my asb help.

 

Ek wil iewers gaan visvang waar kamp plek is maar het geen idee waar nie.

Enige raad asb?
 

lebaka

New member
ok no responses yet ?

vaaldam probably your best bet go buy the makatoeri (spelling) booklet at all tackle shops,
furthermore do a search here on sealine about place like tago,aqua via,boschkop,college plaas ,steyns etc there's a treasure chest of info on here 
 

fishfisher

New member
Hi,

Dit hang af wil jy van die kant af gaan vang of het jy 'n boot? Daar is damme soos Klipdrift, Potch dam Vaal, Klerksdorpdam, Loskop dam, Bloemhofdam, Witbankdam.

Weet nie hoe ver jy wil ry nie, maar daar is 'n paar vir jou.

 
 
Top