Goeie dag Wat is die verskil tussen Bream en kurp

wilvang

New member
Goeie dag

Wat is die verskil tussen Bream en kurper.

Sal graag wil weet hoe groot word bream.

Dankie

Groete

Wilvang
 

wilvang

New member
Ek sien party mense praat van Bream as nembwe ook. Kurpers is Tilapias maar ek wonder of die bream/nembwe ook n Tilapia is.
 
Top