Goeie dag manne Ek Wil hoor of iemand al winter

Floris

New member
Goeie dag manne

Ek Wil hoor of iemand al winter sessie gedoen het by buffels. Ek het in die somer jul wat vis Hie gevang maar is redelik stil hier in die winter.

Ek wil graag Hoor wat julle in die winter gewerk het by die dam.
 

LCF

New member
More Floris, ek het al paar keer in die winter daar gehengel en het goeie en slegte trips gehad. Die vis het vlak uit gekom in plaas van 400m+, die voer het basies dieselfde gebly. Moet se die tigers was gekook by die dam en was vars, dit was ook in Dynamite baits se Chocolate malt gekook. Verder was die tigers gemeng met hemp en n biekie mielies haha.

Rig gewys het ek redelik lang hooklinks gehengel, als was combi links. Meestal van die vis is uit op n enkel tiger op die hair, maar het ook vis gekry op tigers wat gekrit is met wit fake maize.

Die voer self was ook nie baie gewees nie, gesien dat mouse trap better gewerk het maar saam dit is daar n paar free-bee's gegooi ook.

Eks nie n kenner of spesialis nie, so my raad kan help maar sal dalk ook niks nuuts wees nie. Hoop jy het n great trip en trek daai vetties!;)
 
Top