Goeie dag, Ek beplan 'n sessie Meerhof toe, maa

Weimarp

New member
Goeie dag,

Ek beplan 'n sessie Meerhof toe, maar ek sukkel om die plek in die hande te kry.

Kan iemand my dalk help met 'n kontak nommer? ^^..

Enige spesifieke aas en algemene raad sal ook baie waardeer word.

Dankie!
 

Grant Marcus

New member
Hi daar,
Skakel vir Clem ek dink hy is die eienaar by 082 4683958
As jy kan diep hengel sal dit goed wees :wfish

Gebruik Big banana mielies ( kaboem pitte )
Banjo
Mix nash se sweetcorn extract in jou bom werk altyd vir groot vis
Gee asb terugvoer as jy daar was

Groete
Grant
 
Top