Goeie dag almal Wat sal julle se is die beste dip

AMG1

Senior Member
Ek weet ook van baie grotes wat al daar uit gekom het maar het nooit een geweeg nie. Sal bietjie vir Enigma vra ek glo hy sal weet wat die swaarste een is wat daar uitgekom het.
 
Top