Goeie dag almal ek wonder of iemand my bietjie ra

arestotelis

New member
Goeie dag almal

ek wonder of iemand my bietjie raad kan gee asb!!!
 ek gaan die naweek bietjie vang by lumana oord dis teen die vaalrivier naby bothaville!!   Was iemand al daar wat my dalk raad kan gee asook wat sal julle se is die ideale diepte water vir carp hengel in die vaalrivier???

dankie!!

stywe lyne!!:fishn
 
Top