Gly-Sinker

Brakkanjan

Senior Member
Iemand dalk 'n idee wat is die funksie van hierdie sinker ?

 

Klaarblyklik moet dit sonlig kry en dan is die sinker aktief en gloei vir tot 2 ure.

 

Gebruik mens dit slegs in die nag?

 

Lekker dag mense!

::S
 

Skuimkop

Sealiner
Brakkanjan jy't my nou deur mekaar. Sover ek dit het is 'n gly sinker 'n gly sinker, dus hy gly op 'n lyn. Sorry as ek nou 'n dommetjie hier is.
 

jared

New member
Om iets te charge vir "glow in the Dark" gebruik jou flits. sit dit aan en druk dit teen die produk vir a paar secondes

Jy kan dit toets op n horlosie , die phosphorecence charge end dan skyn dit meer. Die son is nie sterk/direk genoeg in die laat middag . On doen dit op ons "dials" as ons scuba duik in die nag

hoop dit help
 

PI

Senior Member
Hi Brak,

Miskien is die visse bietjie blind in die aand en het glow in the dark nodig om die aas op te tel LOL :)

Miskien kan dit help om die vis te trek en dan kan dit ook die vis afskrik, only the inventor will now....

Ek stick maar met die gewone sinkers, alhoewel ek erens op google gesien het dat ons even nou stainless steel weights kan koop...

 PI
 
Top