Die ginekoloog is moeg vir sy werk en besluit om van beroep te verander. Hy het nog altyd `n ding vir karre gehad en besluit om `n mechanic te word.
Vir sy trade toets moes hy toe `n XR6 Ford Cortina se engine overhaul.
Na `n paar dae kom hy uit die toegesluite garage en gaan na sy mentor en se dat hy die job voltooi het.
By nadere inspeksie se die mentor dat hy nog nooit in al sy jare sulke netjiese en akkurate werk gesien het nie.
Hy voeg toe by dat die eks-ginekoloog nie nodig gehad het om die hele job deur die kar se exhaust pipe te gedoen het nie en dat hy volgende keer eerder die kar se bonnet moet oopmaak soos enige ander mechanic dit sou gedoen het!!!