Brakkanjan
Senior Member
Ek gebruik meeste van die tyd die M1.5, ek gooi hom lekker ver en ek het baie vertroue in die gewig.
Ek sien egter in die tydskrifte dat die ouens altyd se so lig en ver as moontlik. Ek het so paar M0 gewigte aangeskaf en is besig om stroppe te maak. Ek wil graag die volgende weet:
Dankie manne!

Ek sien egter in die tydskrifte dat die ouens altyd se so lig en ver as moontlik. Ek het so paar M0 gewigte aangeskaf en is besig om stroppe te maak. Ek wil graag die volgende weet:
- Watter toestande gebruik jy die M0 gewig? Wind of stil water. Ek dink as die wind waai kan hy dalk daai klein gewiggie kwaai druk.[/*]
- Klein of groot mieliebol?[/*]
- Hoe ver kan jy daardie gewig cast?
Dankie manne!