Ma en 5 jarige seun staan agter n groot vrou in die bank. Na so rukkie se seun: 'Sjoe, sy is vet!' Ma fluister in seun se oor om nie so lelik te praat van die tannie nie, en stil te bly. Seun strek sy arms wyd uit en se: 'Haar boude is so breed.' Vet vrou gluur; en ma raas kwaai in sy oor! Net toe maak die groot dame se selfoon 'biep biep biep'. Die seuntjie skree: 'PASOP, GEE PAD! SY GAAN REVERSE!'
