Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is
1. Spesifiseer
2. Anti-konstitusionalisties
3. Passief-agressiewe afwyking
4. Transubstansieer
Dinge wat ONMOONTLIK is om te sê wanneer jy gesuip is
1. Nee dankie, ek is getroud.
2. Nee dankie, niks meer vir my om te drink nie.
3. Jammer, jy is nie my tipe nie.
4. O nee, ek kan nie. Niemand wil my hoor karaoke sing nie.
5. Ek stel nie belang om met jou te baklei nie.
6. Dankie, maar ek wil nie dans nie. Ek het nie koordinasie nie en wil nie soos 'n idioot lyk nie.
7. Waar's die naaste toilet? Ek weier om in die parkeer area, op die gras of langs die pad te piepie.
8. Nee, ek bel nie my vriende die tyd van die aand nie.
9. Ek moet nou huis toe gaan. Ek werk môre.