Geles naby Parys

Pieter Grobler

New member
Manne, ek wil nou nie dom klink nie maar...
:?
Ons gaan die 29ste Julie bietjie Goose Bay Canyon toe so ent van Parys af. As ek Geelvis wil vang, wat staan my te doen?
Hoop iemand kan help.
styw::
 

Shimmy

Member
lol PEETO maar goeie raad.

Ek was 'n maand of twee gelede daar vir 'n naweek.

dit was 4ken koud maar die plek is baie gerieflik, warm kamer met a heater en 'n baie lekker stort.

niks Geelvis gekry maar 2 klein snorre en 2 Carp gevang.

Een Carp en die snorre was op wurm gevang en die ander op plein mieles.

Oom Piet is a gawe ou en baie raad gegee maar ek dink die vis was dizzy met die -2 graade. Jy kan hom vra vir 'n bietjie van sy secret deegie. hy't 5 carp met dit gevang op die private dam.

vat maar hout saam jy, dis duur om daar te koop.

Geniet dit
 

PEETO

Senior Member
Hi Die beste aas vir Geelvis bly maar crap, vang so paar indien hul te groot is vir die hoek dan sny jy dit in kwarte, ek waarborg enige persoon dat jy 'n geelvis in die rivier sal vang as jy vir die vis krap voorsit.
 
Top