geld nodig

reynard

Senior Member
Man kom die middag van die werk af , en val oudergewoonte in sy Lazy Boy neer. Toe hy opkyk, kom hy agter die TV is weg. Hy vlieg regop en sien al die ander meubels en gordyne in die sitkamer is ook weg!
Hy skree vir sy vrou of sy weet waar al die goed is.
Sy antwoord dat sy alles verkoop het.
'Is jy befok? Vir wat!!!!!!!!?" vra hy
"Vir drankgeld!"sê sy

" Jou ou planmakertjie!!!!!!!!!!" antwoord hy terug.
 
Top