Dagsê manne.
Kom ons ruil bietjie idees, voorstelle ens uit hoe julle ouens die internet en veral Google earth gebruik en al gebruik het om julle huiswerk te doen om te bepaal by watse hengel spots, afstande, ase ens ens julle gaan sit en gebruik.
Die behoort 'n baie interesante onderwerp te wees.

dan ry ek vaal rivier toe daar naby bloemhof!