Hi ek het die snaakst ding gesien nou die dag. Daar was 'n paar manne wat lekker gekuier het by die waters by die Vaal rivier. Ek het eers gedink dis omdat hul gekuier is maar toe sien ek dit werk. Hulle vat gewonne pap wat hul gemaak het vir hul braai en gooi van dit in die vuur dat dit so geel brand en sit dit dan aan as aas. Ek weet nie of hul nou iets nog opgooi nie maar dit het vir my gelyk of hul dit net so aangesit het. Hul was egter die enigste manne wat daai dag iets gevang het en glo my hulle het baie groot bulle uitgetrek niks onder 5kg nie as ek so moes skat
:fishn
:fishn