Gatiep

‘n ou van Witbank is in Durbanville en is haastig om by die hawe se Waterfront te kom.

Hy sien vir Gatiep op die sypaadlie en vra hom: "Luister man, wat is nou die gouste na die Waterfront toe?

"Gatiep vra "Mineer, loep djy of ry djy?

"Die ou sê:

"Ek ry.

"Gatiep sê:

"Nei daais die gouste."
 
Top