Gatiep

Ryan

Sealiner
Gatiep & Maraai

Jy kan mos vlieg

Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
"Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"




Waarvoor is die V?

Gatiepie loop Meraai raak.
"En nou Meraai, die wit v-nek jersey?"
"Nai, die v staan vir virgin, maar moenie worry nie, dis 'n ou jersey!"





Is jy nie bang vi Fauna & Flora nie?

Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"





Met 'n matras op haar kop

Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop.
Gatiep: Wa gat djy met djou furniture?
Meraai: Hierie is g´n furniture nie. Dis my workshop!




Maar hulle het jou dan sien steel

Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het?
Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel het nie.




Gatiep se Voicemail

My bra, Gatiep is nie available nie.
Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".







Juffrou vra vir Gatiep

Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel
aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma's nie 'n p@eph@l nie, sy maak mash!

 

 

Spat are

Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie spatare op djou bene! Meraai: Nei, dit issie spatare nie, dit is net die wiring na my hotplate toe!




Die tou

Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai. Maraai sê vir Gatiep, Hoekom sleep jy die tou? Gatiep sê, want as ek hom stoot val ek die heel tyd oor hom.




The one and only

Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.' 'Ja,' së Meraai. 'Daar was mos baie anner mense by djou da' oppie balcony,' së Gammat. 'Ja,' së Meraai. "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?' 'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai.

 


Selle ou storie

Die Regter kyk vir Gammat in die oog en së: 'Dis nou die sesde jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.' 'Djou honour,' së Gammat, 'djy moenie vir my kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'




Wat het jy verwag?

Gatiep was ses maande lank op die see. Die oomblik toe hy in die Kaapstadse hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai en doen 'n transaksie (ja, man, daai soort transaksie!) met haar. Die volgende dag is hy terug see toe. Toe hy uiteindelik weer op land is, loop hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer baie vriendelik toe sy hom sien, maar hy is woedend. "Jy het my laas crabs gegee, Meraai!!" "So? Wat het jy dan vir 15 rand verwag? Prawns?



Massa

Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en "massa". Gatiep se antwoord: My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat". My ma antwoord, "Djou massamoer!":temp::temp::temp::temp::temp:
 
Top