shelvpower
Sealiner
J A M wrote:
Bru ek sal maar die coke bring my pa bring die ander goedjies...As ek in George is kan jy verseker wees dat ek en Robyosh gaan visvang. Ons rig 'n uitnodiging aan almal om saam met ons te gaan...dit maak nie saak waar jy vandaan is nie...
Aan die begin van die "posts" is Rob se nommer, julle kan hom gerus bel. Ek weet hy is elke naweek besig om vis te vang...dit is lekker as jy saam met die baas slaap...
As julle ooit Kaap toe kom, bring maar die visstokke saam dan maak ons 'n lyn nat...Ek weet nie of die natoffel daarvan gaan hou nie, maar ongelukkig is dit julle probleem. Ek dink Deffinition het nog aas nodig vir 'n "sliding bait"...tussen ons sal ons 'n plan maak...laat sy nog net een woord se..!
Stuur vir my jou nommer via pm dan sal ek jou 'n luitjie gee wanneer ons gaan visvang en waar. BCEC het reeds sy nommer vir my gestuur en ek dink dit sal 'n goeie idee wees om Kleinvoelklip toe te gaan vir so lekker "social". Bring maar die vleis en 'n paar koue goedjies...
