Ja so goeie plek as wat hy is so gevaarlik is voelklip.my oorlede pa het ons as kinders al bang gepraat met daai hengelplek.tannie anna van die gastehuis port luana ook begrawe die naweek.ons haar anna galjoen genoem.tannie was op haar ouderdom groot hengelgees van groenvlei en oesterbanke.het menige george derbys by haar oorgebly op sedgefield port luana.sy het ywerig kaartjies verkoop en vetkoek gebak vir honger ouens by inweeg.sal haar mis shame.darm my 11 kg beenbek wat ek eenjaar op georgederby gevang het vir haar geskenk.sy was in trane van blydskap.ons pe manne sal tannie mis.ter nagedagte aan tannie foto van daai beenbek.glo tannie is darm in visvanghemel.styw:::fswi.m




