Oor die lintwurm kan ek nie komentaar lewer nie, ekt nog nooit met dit gevang nie. Ek gooi vars pichards wat vani bote af kom, sit hom op ys en gan dan rivier toe. Hou nie van 'n gevriesde pilchard nie.
Vang gewoonlik tussen die parkie en die split wat riverside toe gaan, verder op as dit het ek nog net kabeljou en elwe gekry, nog niks grunter nie.
Ekt verlede jaar Junie begin visvang, en het omtrent 20 mooi grunters gekry deur verlede jaar se winter. Meeste middel vani dag op sak water.

Yellow belly sea snake. It does frequent our waters even though its the first one I've seen. Apparantly very venomous but hardly ever bites.
Bunkerking2 wrote:Yellow belly sea snake. It does frequent our waters even though its the first one I've seen. Apparantly very venomous but hardly ever bites.
True!
Here is a very interesting read from the ever reliable Wikipedia.
http://en.wikipedia.org/wiki/Yellow-bellied_sea_snake#Distribution