Brenn 3:16
Member
brenn_klein@hotmail.com
Does anyone know if there has been any reports of the bonnies.
Thx BergieBlommie09 wrote:
Does anyone know if there has been any reports of the bonnies.
Some came out around hartenbos mouth but they disappeared again. Ons moet net vasbyt as hulle kom kom hulle in force...
Good, then we will wait for them. Any news on the big garrick yet. Need to test my new reel and plugs out.
Wat byt by Wilderness. Enige iemand nuus of fotos van hoe dit lyk daar.
Moet 'n bietjie kom hengel daar die naweek.
Goed om te hoor Boggom's is weer aan die gang. Ook gehoor van n paar ordentelike cobbies wat onlangs daar uitgekom het.
Bergie, neem foto's van daai meneer garricks wat jy gaan haal.


Johan,
Ek het twee stokke in die water van vanoggend ses-uur af, aas raak (Stadig) weg, maar nog nie iets gehaak wat die moeite werd is nie.
Klein gruntertjies was volop verlede week, hierdie week se vangste maar dun hoor ek.
Maar daar is niks fout met die water nie, hul sal wel kom byt.
Ek bly so 50 meter van Leentjiesklip af, jy is welkom om 'n draai te maak - hier braai ons maklik, en 'n ou kan jou stokke dophou!
Johan Yzelle wrote:
Wat byt by Wilderness. Enige iemand nuus of fotos van hoe dit lyk daar.
Moet 'n bietjie kom hengel daar die naweek.
ha ha grap net.