Harkon
Ja meneer...n paar van die lands se grootse kabeljoue het al daar op daardie strand uitgekom.
See page 100 of this Garden Route thread, post #1982
Meneer moet kyk....gebruik n bietjie die Search function.
Hierdie vis van Shawn was baie naby Gerickes se Punt uitgetrek.
Daar is mooi plat rots banke daarso, wat n mens se voete lekker opsny.

