Hi,
Ek gaan van die 19de tot 22ste maart Gansbaai toe.
Kan enige iemand dalk vir my raad gee oor waar die goeie plekke is om te vang.
Kan mens nog 'n vis vang vanaf die hawe muur, sonder dat dit 'n haai is?
Plekke, tye en tackle raad sal baie waardeur word.