GALJOEN, ONSE VIS

stinkmossel

Sealiner
if anybody has this book, plse, can i borrow it! will pay for the use!!!

i have spoken to both authors on wednesday,Riaan and Braam, theres no copies left.

sal dit regtig waardeer!!!
 
speartackle

Senior Member
Im not sure what you are trying to say, you have no book, you have no library card, and all of thin means.............?
 
rofflign

Sealiner
Ek dink amper ek het dit gesien by Milnerton biblioteek, jy het nie n kaart nodig nie, maak jou kopiee sommer daar by hulle..maar gee hulle eers n luitjie om te bevestig dat die boek wel nog daar is.
 
Eisch, my boek is erens tussen Jason en Francois????? Kan julle manne kyk by wie dit is, ek sal die boek graag wil terug hê.....^^..^^..^^..^^..^^..^^.. Ek het dit vir Francois geleen, so sal jy uitvind wie die boek nou het asb?
 
***Galjoen*** wrote:

St Clair.lol.......Strepie het my al gevra vir jou boek en toe dop ek amper my huis om, dit ongelukkig nie gekry nie.lol (As ek my huis terugdop, sal ek weer kyk)

Jason, miskien lê daai boek langs Jaco se cd. bwhahahaha
 
killer strepie wrote:

Toe maar, ek het al lankal "goodbye" vir daai boek gesê....:fbash
 
Strepie

Sealiner
Ek het intussen 'n boek te koop gekry so gaan vir Stinkie uit help. Wikus laat weet maar of jy ook gehelp wil word. LOL
 
Strepie wrote:

Dankie Streep, maar ek is reg...het my eie galjoen boek geskryf wat die 21ste op cd beskikbaar gaan wees by die kliniek....:fbash
 
'n Mens kan nooit te veel navorsings bronne he nie.......:fbash ou grapgat:fbash
 
Dafishking

Senior Member
Nou dat hou stinkie die boek sê naam op gebring het onthou ek ek was ook al ñ eienaar van die boek maar by watter tjomy gaan soek ek dit nou ek sien hulle nie eers meer nie.
 
Top