the club-house will be open from 19h00 tomorrow evening for those still wanting to purchase a ticket, collect tickets and t-shirts or those just wanting to pop in for a cold beverage...
some awesome prizes up for grabs and loads of great lucky draw prizes again this year!!
lekker kort verslag......solank die manne die samesyn geniet het...
.dit gaan oor meer as die vis....koue bier en n braai na die tyd......daai lyk na twee lekker vet braaivisse..........welgedaan aan twee manne wat ring natgemaak het.....en die mombakkies....daar was baie......dus was niemand alleen nie......baie ondersteuning.....en dalk volgende keer.........