:fswim

What's your favourte bait when fishing for galjoen?

  • Red Bait

    Votes: 0 0.0%
  • White Mussel

    Votes: 0 0.0%
  • Prawn

    Votes: 0 0.0%
  • Blood Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Wonder Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Black Mussel

    Votes: 0 0.0%
  • Moonshine Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Coral Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Mussel Worm

    Votes: 0 0.0%
  • Other

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

kaspaas

Sealiner
Hannes101 wrote:
It all depends on the time of the year!
It also depends where you normally fish for Galjoen. For example, I can assure you that the Galjoen in the Melkbos area will NOT take rooi aas. The stuff wash out on the beach in heaps but they prefer white mussel.
 
kaspaas wrote:

het al 3 galjoene 1 size en 2 undersize by die vleie gevang op die rooiaas wat daar uitspoel, die geheim lê in hoe jy die as voorberei en aan jou hoek sit.
 
Ray Hall

Senior Member
***Galjoen*** wrote:

Yip! het iemand al gesien a gallie vang met swartmossel!
 
Seawiid

Senior Member
***Galjoen*** wrote:
kaspaas wrote:
Hannes101 wrote:
It all depends on the time of the year!
It also depends where you normally fish for Galjoen. For example, I can assure you that the Galjoen in the Melkbos area will NOT take rooi aas. The stuff wash out on the beach in heaps but they prefer white mussel.
het al 3 galjoene 1 size en 2 undersize by die vleie gevang op die rooiaas wat daar uitspoel, die geheim lê in hoe jy die as voorberei en aan jou hoek sit.

... and the "geheim" is??? ^^..

Picked up some really vrot stuff on saturday morning at the vlei. When I cut it open it was already like runny jelly. Don't know how it stuck on the hook, but still no bite. That's one thing you don't want to spill in your cars boot. :hyst:
 
Angus

Het n size Galjoen twee weke terug by Bontkop op uitgespoelde rooiaas gevang. Weet ook van ander wat by Kreeftebaai galjoen op rooiaas gevang het.
 
ChuckSomeLead wrote:
***Galjoen*** wrote:
kaspaas wrote:
Hannes101 wrote:
It all depends on the time of the year!
It also depends where you normally fish for Galjoen. For example, I can assure you that the Galjoen in the Melkbos area will NOT take rooi aas. The stuff wash out on the beach in heaps but they prefer white mussel.
het al 3 galjoene 1 size en 2 undersize by die vleie gevang op die rooiaas wat daar uitspoel, die geheim lê in hoe jy die as voorberei en aan jou hoek sit.

... and the "geheim" is??? ^^..

Picked up some really vrot stuff on saturday morning at the vlei. When I cut it open it was already like runny jelly. Don't know how it stuck on the hook, but still no bite. That's one thing you don't want to spill in your cars boot. :hyst:

...seker nie 'n geheim nie, ek gebruik 'n 1/0 hoekie met geen rekgare, m.a.w. die aas is sommer lekker los, die strop wat ek gebruik het was 'n sinker strop van 60cm en 'n hoek strop van 10cm, die rede hiervoor was en veral by die vleie, is dat daar baie "vullis" bamboes en seegras wat op die bodem lê, nou as jy 'n kort sinker strop het gaan lê jou aas tussen die seegras en stukkies bamboes wat dit dan moeilik maak vir die galjoen om by die aas uit te kom. Ek het al eenslag by die vleie 'n mooi kolstert van 42cm gevang toe ek my asie letterlik binne die bamboes polle gegooi het, was seker net luck dat ek die vis toe daar uitgekry het.

Stywe Lyne
 
Who voted "other".... vang julle dalk met visaas.......:hyst::hyst::hyst:...net 'n grappie, sal graag wil weet wat die "other" asie is.....

Dankie
 
Interssant om te sien dat rooiaas en wit mossel nogsteeds die gesogte asie vir galjoen is, dink die Weskus manne is lief vir hulle witmossel, maar aan Falsbaai se kant dink ek gebruik die manne meer rooiaas of  aka sandaas. Verlede jaar was wonderwurm die tyd koning op my stats wat ek hou, maar die jaar het die rooiaas, dit is nou sandaas en rotsaas die wurm so bietjie pak gegee.

:?:?:?
 
Ek dink dit gaan ook oor die moeite om wurm in die hande te kry.....ons aan die Weskus is maar redelik lui...lol
 
Angus wrote:

:lol:1:lol:1:lol:1
 
Marthin

Sealiner
as ek n tweede asie kon gooi sou dit mosselwurm wees, en ek het n groot trek gekry by bakhoven aan swartmossel wat in growwe sout gele het.
 
Top