En ek is jammer maar ek kan nie my kop vou om die idee dat sirkel hoeke op groot viskop baits kan werk nie. Never mind beter werk nie. Miskien as jy die hoek oop buig.
Ek skiet nie sirkel hoeke af nie en hulle is great met kleiner baits maar iemand sal my eers moet ooreed (en dit gaan nie maklik wees nie) dat dit kan werk met groot viskop baits. Any takers?
Ek skiet nie sirkel hoeke af nie en hulle is great met kleiner baits maar iemand sal my eers moet ooreed (en dit gaan nie maklik wees nie) dat dit kan werk met groot viskop baits. Any takers?
. Ek moet seker maar net die oe toe knyp en dit 'n go gee. Ek laaik die idee dat dit die gut hook-ups drasties verminder en dit sal die enigste rede wees hoekom ek dit sal probeer.