Fox Skypod

kaboem

Sealiner
Ek het ook die Sky, ook nie happy nie!

Daar is net een pod en dis verseker nie n Solar pod nie!!

Dis die Fox Ranger pod!!!!!!!!!!1:::S

 
 

bapsfontein

Senior Member
Kaboem dit is nie dat ek nie happy is nie ek het net iets ander raak geloop wat vir my beter gaan werk dit is al...die sky is n nice pod...
 
Top