fouriespruit dam

g4u

New member
Weet iemand dalk of kan n mens by die fouriespruit dan hengel en as dit moontlik is water vis kan n mens daar tyken en is dit veilig en hoe kom ek by die dam as ek in edenburg is vir die volgende 5 dae

Dankie G4U
 
Top