FORTUNA RESORT

STEPHAN12

New member
HI GUYS, 

I HOPE YOU CAN HELP, IM GOING TO FORTUNA THIS WEEKEND.

ANY TIPS OUT THERE, LIKE WHAT BAIT ETC.

CANT WAIT TO HERE.
 

Danievg

New member
Hi Tiaan,

Was jy by Fortuna gewees, indien gee bietjie raag asb ek gaan 11 - 13 November 2011 en gaan kamp by A 8-11

 

Tx

 

Danie

 
 

STEPHAN12

New member
HI

 

AS JUL GAAN, PROBEER JUL AAN DIE REGTER KANT GAAN BY DIE CHALETS, REG BY DIE RIETE. EK HET BAIE GOED AL DAAR GEVANG
 

Danievg

New member
HI

ONS GAAN A8 TOT A11 KAMP, STEPHAN DANKIE VIR TERUGVOER GISTER SAL OOK MEER INLIGTING RONDOM WAT GEWERK HET EN AKTIEWE TYE.

GROETE

DANIE

 

 
 

Danievg

New member
@ Stephan12

Sien onder report wat ek gelaai het

[align=justify]Die oord is een van die meer veiligste plekke waar ek en my gesin al gaan kamp en visvang het. Daar is baie vir die kinders om te doen, daar was net baie sterk winde wat die visvang bietjie moeilik gemaak het. Ons was n groep van 4 hengelaars en kon so paar visse hok slaan:
1X Baber 10 kg, 1X Baber 3 kg 6 X King Carps 1.5 -2 kg 4 x Modder bekke 1kg 6x Geelvisse 800 g - 1 kg 3 x carp 1 kg

Ons het hoofsaaklik vroeg Sateroggend en Saterdag aande die visse gevang, Vrydag was daar te veel wind en ons het Sondag oggend vroeg opgepak met al die kinders wat eksamen skryf.

Ons het die volgende gebruik:

Plain Floatties met soet deeg agter

Yellow Activatir/Orange TAC/ Loti Almond S / Peach Almond S / Rose Carp Cream / Paint

Die oord vra R 210 per nag per Kamp staanplek met Krag punte en die plekke is teen die oewer gelee

Ons sal definitief die oord weer besoek want ek glo as die wind nie so gewaai het nie kon ons dieper gegooi het die die Groter vis gekry het.

Groete
[/align]
 
 
Top