for those of you that are getting cut of around your swivels

tuna

Sealiner
whatever, dit gaan nie vir my oor die prys nie , van die ander ouens het gevra, ek verkies om die oorspronklike produkte te gebruik
Ek weet dit werk en ek is hapy daarmee
 

Sailfish

Sealiner
tuna wrote:
whatever, dit gaan nie vir my oor die prys nie , van die ander ouens het gevra, ek verkies om die oorspronklike produkte te gebruik
Ek weet dit werk en ek is hapy daarmee
Sorry Tuna! Maar net gedink ek pos n foto van n maklike en goedkoop manier vir die ouens wat nie die produk hier in tackle winkels kan kry nie. Dit is wat ons maar op Prinsepe gebruik het vir ons Marlin rigs. Daar was tackle so skaars soos hoendertande en geen hoek is weggegooi na gebruik nie.
 

porkhead

Sealiner
I take an earbud and clip the ends off, or to whatever size I need. I then thread the line through the plastic pipe and attach as per normal.

It is particularly helpful when you use it to attach a sinker as it really protects the line.

Obviously the purpose made thimbles are the real deal, but hopefully this info will help.
 
Top