FOR SALE!!!

Superman

New member
Dink ook die prys is aan die hoe kant maar dis my opinie. As die mark reg is kan mens dinge vir veel meer vekoop as wat jy betaal het, maar ongelukkig kan mens 'n inflatable om elke hoekie en draai koop.

A s jy jou prys soek, byt vas,dit kan miskien bietjie langer vat as wat jy gedink het
 
Hi Superman,

Baie dankie vir jou oordentlike, eerlike antwoord!

Alhoewel dit minder is as wat ek betaal het maar dankie steeds:)

Hoeveel sou julle manne reken is dan n billike prys?
 

carpyman

New member
Dai groen ducs wat dai ou verkoop pop ini son!dink dit hkm jy dit verkoop huh?ek vra maar net hehe

Volgens my is jou prys bq duur!

Ek offer jou R3000 aangesien jy nog nie enige offers gekry het nie

Uhmmm free world neh!dit maar net my opinie
 
Hi,

Weet jy, as ons gaan fish dan staan die bootjie maar in die son die hele dag, en het nog NOOIT enige probleme gehad nie... Die enigste rede hoekom ek hom verkoop is omdat my pa vir ons 'n 5.8hp petrol motor gekoop het en ons upgrade nou na n 3,2m inflatable toe...

Vir R3000 gooi ek dit in die swembad vir my laaitie om mee te speel :)
 
Top