[font="comic sans ms"]Van julle mense wat voerball

Frikkie Gariep

New member
Van julle mense wat voerballe ingooi of inskiet van die oewer af hoe maak julle die bolle Ek het 'n kontrapsie ontwerp om die bolletjies te maak Ek kan so 200 bolle maak in 'n half uur ongeveer so groot soos 'n golfbal,Ek sal al die info deurstuur na Skuimkop dan kan hy dit op die site sit sodat almal kan sien (Ongelukkig het ek in 'n tyd grootgeword to die pc nog met parafien gewerk het hehehe) Sal baie interresant wees om julle ouens se mening te hoor oor die manier van voer en hoe julle voer
 

Skuimkop

Sealiner
Ek sal dit post sodra ek dit kry. lol. Maar ek het al gevind dat jy met groot gemak die voerballe wat so groot is soos die golfballe met 'n kettie in kan skiet tot waar jy cast. Natuurlik hier van 100 meter af verder moet jy maar blaaie ook oop maak met die kettie. Wind kan ergter lelik lol met die voerballe as jy 'n kettie gebruik.

Hier is een resep om voerballe te maak:

My recipe:

1 part peanuts (crushed)
2 parts crushed maize
2 parts chick chick
2 parts sugar (make it into a syrup)

Add supercast (or any other popcorn) to dry until you can make your bait balls

a day in the sun
then
2 hours in the oven @ 80 degrees with the oven door open
then
a day in the sun
3 days under/next to a fan

NB: It must not have any moist if you plan on keeping it longer than 3-4 days. If shorter you do not need to use the oven part.

Another recipe.

1/2kg Tigernuts - soak vir 48 Cook 40 minutes

1/2kg Maple peas - soak 24 Cook 15min

1/2kg Barley - Pour Boiling Water over Leave overnight

1/2kg Wheat - As Above

250g Red rape - As Above

25g Black Rape - As Above

1kg Kaboem pitte - Check Articles for recipe from Gilbert

250g Hemp Seed - Soak 24 Hours cook until they start splitting

2 Bottles robertsons caramel

50g dry chillies (from any pet shop, parrot food)

Prepare everything and mix in a bucket add the two bottles of caramel and the 50g chillies, the red one s are best.

Put the whole lot through a mincer.You can then mix some super cast and use this to get the consistency right. I have used this without any thing and the bait balls have come out hard and firm, and have also used it 50/50 with supercast.

En hier is Gilbert Foxcroft (Protea hengelaar en Wêreld kampioen) se resep:

Ek neem 1kg Chick-Chick #1 (die fyn een) en 1kg gebreekte mieleis (kwarte), gooi dit in 'n bak en meng dit goed. Ek voeg dan genoeg water by sodat dit omtrent 2cm toe maak. Ek sit die bak in die Mikrogolf oond op HOOG vir 30 minute en roer dit deur na 15 minute. Na 30 minute behoort die mengsel droog gekook (maar gaar) te wees. Ek voeg dan 1kg suiker by en roer dit goed deur tot die suiker stroop word. Daarna voeg ek 2 x 1 liter Super Feed by en roer goed deur, dan voeg ek gebreekte boilies, tigers en mielies by na smaak en meng goed.

Ek laat die mengsel dan af koel tot lou warm. Daana neem ek 'n stuk PVC pyp met so 35mm binne maat (40cm lank) en gooi die mengsel daarin en kompres dit met 'n hout dell stok. Die gekompakteerde "wors" word dan uit gedruk en in gelyke dele gesny en dan in ronde balle gedruk. Die balle word dan op 'n droog rak geplaas vir so 2 weke en dan gebruik.
 

Skuimkop

Sealiner
Daarsy hier is daai 'Frik'-kadel voerbal press van Frikkie. Ek moet bieg ek is baie impress met die konsep en het klaar een by Frikkie bestel. Die voordeel is dat jy nat voerballe ook kan gebruik vir 'n dag sessie of comp en jy kan dit sommer lanks die water maak. Die voordeel natuurlik omdat dit dan nog nat is, is dat dit feitlik dadelik sal opbreek. Frikkie het gister 120 balle gemaak net so oor die 15 min. Hy het ook vir my gesê dat slegs 3 opgebreek het tydens die inskiet met die kettie. Uit persoonlike ondervinding weet ek dat jy 'n golf bal grootte voerbal met redelike gemak 100 meter die dam kan inskiet.

Hier is hoe jy te werk moet gaan om jou voerballe met die 'Frik'-kadel press te maak:

Stap 1- Plaas silinder "A" wat slegs aan die eenkant 'gedraai bank' is op 'n stewige oppervalk met die 'gedraai bankde' holte na bo.

Stap 2- Plaas die pyp "D" bo-oor silinder "A".

Stap 3- Gooi nou genoeg van jou gemengde voer in pyp "D" vir 'n golfbal grootte voerbal.

Stap 4- Plaas nou silinder "B" (silinders "B" en "C" is presies dieselfde en is aan altwee kante 'gedraai bank') in pyp.

Stap 5- Herhaal stap 3.

Stap 6- Plaas nou silinder "C" (silinders "B" en "C" is presies dieselfde en is aan altwee kante 'gedraai bank') in pyp.

Stap 7- Herhaal stap 3.

Stap 8- Druk nou die pyp "E" met die silinder met die 'gedraai bankde' deel aan die einde eerste binne in pyp "D" en stamp so 3 - 4 keer lekker hard. Dit sal dus 3 voerballetjies compress/maak.

Stap 9- Druk nou die silinders met die voerballe tesun in uit pyp "D" en begin dan weer by stap 1 vir jou volgende 3 voerballe.

Snip, pour. See no mess and no fuss and it's 80% less plastick. hahaha
 

Attachments

  • Stamper.JPG
    Stamper.JPG
    15.6 KB · Views: 245

Simen

Sealiner
Dit beteken, ek het net die post wat ver terug op die forum was, vorentoe gekuif nadat ek dit ge- edit het.
 

Jake the Snake

New member
Ek wil net `n paar dinge bylas en julle kan my maar gerus reg help as ek verkeerd is.

Die suiker werk amper soos `n preseveer middel. Dit moet smelt. Jy kannie net die middels in die microgolf oond sit vir `n paar min nie.

Dan maak seker dat die balle genoegsame lug kry...reg rondom. Ander muf hulle.
Wat werk is as jy sommer hoender draad span en hulle daarop pak. Maak seker dat hulle nie aan mekeer raak nie. Dis amper soos biltong hang...baie lug en genoegsame spasie tussen in (Vir al die jagters daar buite. )

Glo my ek het dit gedoen en al my voer balle het glad nie reg uit gekom nie. ek het `n 300 bal les daar uit geleer!!!
 
Top