[font=Calibri][size=3]Ok guys i will be in Cape To

Johanvc

Sealiner
Ok guys i will be in Cape Town in March and myself and GT40 had a chat that we should do a Sealine social. Who is in? ::S 

Hopefully I can also get a smallie or two while i am down there :wfish
 
Gaat Djy snoek vang mit i handlyntjie my broe, of gaat djy net soontoe om te suie anni nektar vannie kaap in huh? moet neti vi ons try vertel djy gaat soontoe vi werki, want daai salli die truth weesi.....en djy wiet wat het mit pinokiou gebeure as hy loop sta en lieg het, sy katrol het gakrimp my broe, solat hy amper ha goose gewies het na di deede laai....
 

Johanvc

Sealiner
Ek gaan nie daar vir werk nie. Ek my vrou, my beste vriend en sy vrou gaan bietjie weg gaan. Bietjie weg kom van die werk af.

En dan om smallies te gaan vang :)
 
Naai man dis mossi regi, djulle ka amal sam loep suip ma djulle kan moss nouni amal loep en blom maak mit meraai nie, nee nee dis mossi regi, di kjend is nog bleod jonk, en nou wil djulle somme vie van djulle vi ha pak, naai my broe daai magi gabeuri, seblief my broe, spaa net vi meraai?
 
jy't noggi vi meraai se action inni water gasie nie, en sy't ok kla die gaaliek dip flywir my broe, slaot daaise viste langhur ka hulle se bekke toeknyp vi 'n lekka hoekset...

O en ja ons werk, ek het 4 werke op die oomblik

1. Govt

2. Private cc

3. Om die vrou happy te hou: en

4. Om meer visse te kan vang

O en shopping vir tackle
 
Top