Flyfishing for Yellows

Hi

Het n mal naweek gehad by Sunnyside Farm. Het meer as 65 visse gevang en als is weer veilig terug in die rivier. het n paar grootes gevang met straberry bollies met peach op die bom. Wou graag n geel vis hak maar was maar skaars. Het n paar babers ook gevang tussen die karp deur. Is regtig n baie mooi hengel spot en sal graag weer gaan.

ps. maak maar genoeg stroppe want daar is n paar vashak plekke.
 
Die goggas was nie te erg nie, hulle het een van daai bug traps wat baie van hulle shok.

Het met n haar strop gehendel en het nog steets vas gesit. daar was kolle waar n mens kon gooi sonder om vas te sit.
 

Unlimited

Sealiner
ek weet van n plek so paar km opstroom wat net sulke goeie vis lewer en geen vashak plekke het nie, goeie geriewe ook... net n kakkerige stuk pad maar die moeite werd. pm my as jy die plek se naam soek
 
Top