Fly fishing @ Blakes

Ek sien daar is nogal heelwat ouens wat voor Bakes in die Strand met hoog of stoot water op die riwwe 'n vlieg gooi.

hoe suksevol is dit, vang die manne darem iets. Ek het ook 'n paar vliestokke en sal dit graag wil probeer.
 

Brushhog

Senior Member
Hi probeer nog,die vis baie blakes is baie snaaks,die tyd moet absoluut perfek wees om iets te kry,dis hoofsaaklik Leervis en Elf en dan het van die ouens begin om Bluerays en Spotties te teiken op vlieg,dis grooot pret daai,vir die leervis daar wat nie baie groot is nie,is 'n 6/7 of 8/9wt fine,maar vir die spotties en Bluerays kan jy maar 'n 12wt vat!
 

TOE 007

Sealiner
JA die afgelope 2 jaar was die leerie action nie so great vir my daar nie , maar dis leeries en Elf , woolhead mullets en flippers , wwit woolheadmullets het omtrent al my luck op daar gehad
 

Turns123

Senior Member
Tougher than it looks - think it's good on a SE so then you are casting into the wind which makes life hazardous from the beach - back in the day we used to catch maasbanker from the beach next to the pavilion at night under the lights on clousers - was good fun :) dont know if they are still around though.

As for leeries and elf - caught on a spoon - nothing on fly - eish! Good luck
 
Top